Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal. Henk Viljoen
Чтение книги онлайн.

Читать онлайн книгу Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal - Henk Viljoen страница 16

СКАЧАТЬ 15 punte

      Taal in konteks

      Kyk na die volgende prent.

C:\Users\hendrikviljoen\Desktop\piekfyne\pf eat 4 tot 6 vraestelle\HUISTAAL GR 4-6\5 2\Honde.jpg

      Beantwoord die volgende vrae oor die prent.

      1. Kies die regte woord tussen hakies. (1)

      Daar hardloop ’n (trop/kudde) honde agter die motorfiets.

      2. Skryf die woord tussen hakies in die verkleining. (1)

      Self ’n klein (hond) hardloop agterna.

      3. Skryf ’n intensiewe vorm van die woorde tussen hakies. (1)

      Die bak agterop die motorfiets is (baie rooi)

      4. Kies die regte antwoord. Die woord “hondekos” is ’n voorbeeld van ’n . . . (1)

      a. afleiding.

      b. samestelling.

      c. samestellende afleiding.

      5. Kies die regte antwoord tussen hakies. (2)

      ’n Vliegtuig se (motors/motore) kan nie in die lug (breek/breuk) nie.

      6. Skryf die volgende sin in die ontkenning. (1)

      Iemand moet die honde keer.

      7. Skryf ’n woord met dieselfde betekenis as vir die skuinsgedrukte woord neer (sinoniem). (1)

      Die man is woedend omdat hy laat gaan wees.

      8. Skryf die regte vorm van die woorde tussen hakies. (3)

      a. Die honde is baie omgekrap; dit is (omgekrap) honde.

      b. Die (blaf) honde hardloop agter die kos se reuk aan.

      c. Waar is die (streep) hond wat so honger is?

      9. Lees die volgende sin. Skryf die sin oor deur met die skuinsgedrukte woorde te begin. (2)

      Die honde hardloop. Die honde hoef nie . . .

      10. Skryf die volgende sinne oor. Vul dan ’n bywoord in. (2)

      a. Die kos moet afgelewer word. (Bywoord van tyd)

      b. Die winkel het die kos bestel. (Bywoord van plek)

      Totaal: 15 punte

      Formele assessering: Jou onderwyser kan jou antwoorde formeel assesseer vir Taak 3 in kwartaal 1.

79587.jpg

      In hierdie aktiwiteit gaan jy

       ’n kortverhaal lees

       die kortverhaal bespreek.

stock photo : a beautiful old windmill water tower in a field on a beautiful summer day with a cloudless blue sky in a field

      Jy het in Module 1 met die kortverhaal kennis gemaak. In Aktiwiteit 3 het jy idees gekry hoe om jou eie baas te word. In die kortverhaal “Die windpomp” in jou Piekfyn Afrikaans Leesboek, het die hoofkarakter, George, ook ’n idee gekry.

      Prelees: Kyk na die foto en bespreek die volgende vrae met jou maat.

       Waarvoor word ’n windpomp gebruik?

       Weet jy hoe ’n windpomp werk? Vertel vir mekaar of gaan vind uit.

       Wat kan jy aflei vanuit die foto en die titel oor waar die verhaal afspeel?

       Watter tipe werk dink jy doen George se ouers as jy na die foto kyk?

      Tydens lees: Gaan lees nou die kortverhaal “Die windpomp” in jou Piekfyn Afrikaans Leesboek aandagtig deur.

      Postlees: Voltooi die volgende blokkiesraaisel oor die kortverhaal.

DwarsAf
2.Wat gebruik hulle om kos te maak?1.Watter beroep beoefen George se pa?
5.Hoeveel windpompies het George die eerste dag verkoop?3George se pa sê hy moet ’n slim . . . word.
6.Waarmee het George die sinkplaat gesny?4.Die windpomp staan langs ’n . . .
8.Die skrywer se van.5.Die totale getal lede van die gesin.
9.Watter soort persoon werk met siek diere?7.Die seisoen wanneer die verhaal afspeel.
10.Die . . . verteller is in hierdie verhaal aan die woord.
C:\Users\hendrikv\Dropbox\Bladsak 8\MODULE 3 EN 4\windpomp 2.wmf mod4.jpg

      Lees ’n artikel oor idees vir ’n garageverkoping. Voorspel eers waaroor die artikel gaan voordat jy die vrae beantwoord. Bespreek die artikel wat jy gelees het en hou dan ’n forumbespreking oor hoe julle vir ’n vlooimark kan voorberei. Lees ook ’n gedig oor ’n outydse winkel. Beantwoord vrae oor die gedig.

      Gebruik die kenmerke van ’n artikel en skryf ’n koerantartikel oor julle vlooimarkdag.

      Leer meer byvoeglike naamwoorde en hersien jou ander taalkennis.

      Sluit die module af deur die drama “Die grot en die smokkelaars” in jou Piekfyn Afrikaans Leesboek te lees. Dis nou maar beter om nie met uitgeslape seuns te sukkel nie. Kyk of jy saamstem.

80104.jpg

      In hierdie aktiwiteit gaan jy

       ’n artikel lees

       vrae oor die artikel beantwoord

       die byvoeglike naamwoord hersien en vrae beantwoord.

      Al gedink hoe jy ekstra sakgeld kan verdien? Die volgende artikel kan jou met idees help.

      Prelees: Voorspel waaroor die artikel gaan.

      Lees die stelling in die middelste kolom en merk dan jou antwoord in die eerste kolom af. Nadat jy die artikel gelees het, merk jy weer jou antwoord in die laaste kolom af. Vergelyk dan jou antwoorde.

Voordat jy die storie lees.StellingNadat jy die storie gelees het.
Stem saamStem nie saam nieDie huis se garage word verkoop.Stem saamStem nie saam nie
Stem saamStem nie saam nieDie mense verkoop al hulle items in die garage.Stem saamStem nie saam nie
Stem saamStem nie saam nieDit is soos ’n vlooimark met items wat mense nie meer gebruik nie.Stem saamStem СКАЧАТЬ