Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif. Jürgen Banscherus
Скачать книгу в различных форматах или читать онлайн на сайте.

Название: Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif

Автор: Jürgen Banscherus

Издательство: Ingram

Жанр: Учебная литература

Серия: Speurder Kwaaikofski

isbn: 9780798169813

isbn: 0

Аннотация:

Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank . . . En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red!
’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

СКАЧАТЬ Читать онлайн

Лучшие книги из серии Speurder Kwaaikofski

Лучшие книги жанра Учебная литература

Лучшие книги издательства Ingram