Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal. Riens Vosloo
Скачать книгу в различных форматах или читать онлайн на сайте.

Название: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal

Автор: Riens Vosloo

Издательство: Ingram

Жанр: Учебная литература

Серия: Piekfyn Afrikaans

isbn: 9781775891017

isbn: 0

Аннотация:

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.
Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit kortverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.
Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is • Toeligting by moeilike tekste • Woordverklarings vir komplekse woorde • Die stappe van die leesproses
Antwoorde op alles vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.

СКАЧАТЬ Читать онлайн

Лучшие книги из серии Piekfyn Afrikaans

Лучшие книги жанра Учебная литература

Лучшие книги издательства Ingram