Название: grond/Santekraam
Автор: Ronelda S Kamfer
Издательство: Ingram
Жанр: Зарубежные стихи
isbn: 9780795703805
isbn: 0
Met dié nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en dénkende digter in Afrikaans. Die landskappe Klippenkust en Skipskop figureer in dié gedigte, en ook die karakters Klippie Klip-kop en Sara-Slim-meisie, en Herrij Autshumao en Van Riebeeck. Skeepswrakke onderwater word simbool van verledes wat nooit opgediep is nie. En “oorvertel” van die geskiedenis word uiteindelik “andervertel”, met ironie, fyn humor en ’n spel met taal. grond/Santekraam is ’n uitsonderlike bundel, en verryk die huidige kanon van Afrikaanse poësie.